Alanis Morissette

Alanis Morissette
Alanis Morissette deel handtekeninge uit na 'n konsert in 2001.
Agtergrondinligting
GeboortenaamAlanis Nadine Morrissette
Gebore1 Junie 1974 (1974-06-01)
Ottawa, Ontario, Kanada
GenresPop, rock
Beroep(e)Musikant
Jare aktief1986-
Webwerfhttp://alanis.com

Alanis Nadine Morissette (gebore 1 Junie 1974) is 'n Kanadese en Amerikaanse sangeres-liedjieskrywer, kitaarspeler, album-vervaardiger en aktrise. Sy begin in 1990 as 'n tiener in Kanada te sing. In 1995 begin haar musiek oor die wêreld heen gewild te raak.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy